share
share
share

Wedding Day Advice | Invitations and Stationery

Afrikaanse trou uitnodigings

Uitnodiging van bruid en bruidegom

Kom deel in die huwelikseremonie
en veesvieringe as
Jolandie Kruger
en
Dewald Prinsloo
in die huwelik verbind word

Saterdag 05 Maart 2009
om 16:00 by die
NG Kerk
387 Kerkstraat
Safarituine, Pretoria

of

Kom vier saam met ons
nuwe lewe en nuwe liefde
wanneer
Jolandie Kruger
and
Dewald Prinsloo
in die huwelik verbind word
op 05 Maart 2009
om 16:00 by die
NG Kerk
387 Kerkstraat
Safarituine, Pretoria

Uitnodiging van bruid en bruidegom se ouers

Mnr. en Me. Kobus van Niekerk
&
Mnr. en Me. Johan Botes
nooi U hartlik om te deel in die
huweliksverbintenis tussen
Annemarie
and
Gerhard
op Saturday 08 April 2007
om 11:00 by die
NG Kerk
387 Kerkstraat
Safarituine, Pretoria

of

Die Van Niekerk gesin
tesame met die
die Botes gesin
nooi U om in die
die huweliksbevestiging
van hul kinders
Annemarie
&
Gerhard
te deel wat plaasvind op
Saterdag 06 Julie
om 16:00 by die
NG Kerk
387 Kerkstraat
Safarituine, Pretoria

Bewoording van ouers (albei families geskei)

Mnr. Leon van Rensburg en
Me. Elize van Rensburg
en
Mnr. Jaco du Plooy en
Me. Ans du Plooy
nooi u hartlik uit om die
oggend-troue van
hul kinders
Annemarie
en
Gerhard
by te woon.

Die vreugdevolle gebeurtenis vind plaas
Saterdag 06 Junie 2010 om 11:00
NG Kerk, 387 Kerkstraat, Safarituine, Pretoria

Bewoording van ouers (bruid of bruidegom se ouers is geskei)

Mnr. Leon van Rensburg en
Me. Elize van Rensburg
en
Mnr. en Me. Jaco du Plooy
nooi u hartlik uit om die
vreugdevolle huwelikseremonie
tussen hul oogappels
Annemarie
en
Gerhard
by te woon.

Saterdag 06 Junie 2010 om 11:00
NG Kerk, 387 Kerkstraat, Safarituine, Pretoria

Uitnodiging van bruid se ouers

Mnr. and Me. Oliver Durand
nooi u hartlik om te deel
in die huwelikseremonie
van hul dogter
Annemarie Anne
met
Johan Wilhelm
seun van Mnr. En Me. Pieter du Toit
op 06 Junie 2010
om 11:00
te NG Kerk
387 Kerkstraat, Safarituine, Pretoria

Uitnodiging van bruidegom se ouers

Met dankbare harte nooi ons U
om teenwoordig te wees by
die huwelikseremonie van ons seun
Johan
met
Annemarie
dogter van Mnr. En Me. Oliver Durand
06 Junie 2010 om 14:00
te NG Kerk, Rustenburg Suid

Pieter en Ans du Toit

Privaat troue, uitnodiging na die onthaal

Ons privaat-huwelikseremonie
neem plaas op Saterdag 06 Junie -
Ons sal U teenwoordigheid by die
veesviering van die vreugdevolle
gebeurtenis hoogs waardeer.

U word dus hartlik uitgenooi na ons
huweliksonthaal  op Saterdag 06 Junie 2010 om 17:00
by Zimbali Country Estate, Hartebeespoortdam

Groete, Kim and Jaco du Toit

Bewoording vir ‘n wegglip-troue

Ons het weggeglip om ons liefde te verewig
met ‘n ring en die belofte van ryklike seën
Kom vier die vreugdevolle gebeurtenis saam met ons
in tipiese Du Toit-styl: Gemaklik en onpretensieus!

Saterdag 6 Junie 2010 om 17:00
Die Du Toit Huis: 225 Kerstraat, Kempton Park
Liefde, Kim and Jaco du Toit

of

Suutjies het ons weggeglip om trou aan mekaar te beloof…
Luid kondig ons aan dat ons huweliksveesvieringe nie
volmaak sal wees sonder U spesiale teenwoordigheid –
kom deel in ons geluk op Saterdag 06 Junie om 17:00 by die
Du Toit Huis, Kempton Park.

Pasgetroude egpaar, Kim & Jaco du Toit

‘Save the Date’ bewoording

U teenwoordigheid is bespreek!
Annemarie & Johan trou op
Saterdag 06 Junie 2010 om 11:00 in Durban.
Maak asb. ‘n dagboekaantekening!
Verdere besonderhede volg binnekort.

of

Onthou ons troudatum!
Saterdag 06 Junie 2010 om 11:00.
Hou die pos dop vir verdere besonderhede!
Liefde, Jaco & Annemarie

Destination Wedding Invitations
Example 1

Ons verklaar ons liefde aan mekaar in die verre, onomwonde.
Gooi praktiese oorwegings en beuselagtighede oorboord en
kom deel die heugdige gebeurtenis met ons!
Saterdag 06 Junie 2010
Chianti Wedding Castle, Tuscany
Verdere besonderhede volg met bevestiging

Share and Enjoy: Share this post with the world.
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Digg
  • Google
  • Muti
  • StumbleUpon
  • Twitter

Premium Advertisers

Take our Polls

How many Carats in your diamond engagement ring

View Results

Loading ... Loading ...
© 2006-2011 Limelight Websites cc        Share
Scroll To Top